Decoupage geniet tans wereldwyd ongekende bloei as gunsteling-tydverdryf. Dit verg min kapitaal, kan tuis gedoen word, en vind aanklank by mense van alle ouderdomme. Dit bied 'n kykie op decoupage as tradisionele kunshandwerk en dek alle aspekte van die tydverdryf, van voorbereiding tot spesifieke afwerkings. Die teks is propvol nuttige inligting, wenke en waardevlolle advies, en vertel jou hoe om artikels met 'n professionele voorkoms te maak en algemene slaggate te vermy. Volledige aanwysings word aangevul deur stap-vir-stap foto's van al die tegnieke wat gebruik word. Die titel is geskik vir beginners sowel as meer ervare handwerkers.
Covering various design styles to suit your existing decor, from country florals to minimalist neutrals to the rich baroque colours and textures. Beautiful photographs of all finished items are accompanied by practical advice on choosing materials and finishes, hints and tips to avoid problems and pitfalls, and further decorating suggestions. Several techniques are included, from decoupage to pewter-work and mosaics, clearly explained with suggested alternatives. Brimful of inspiration and clever ideas, this title will help you add a touch of style and character to your home in no time without breaking the bank.
Tradisionele decoupage het 'n nuwe fase binnegegaan en hierdie titel is die vrug van maande se toegewyde eksperimentering met nuwe tegnieke, materiaal en produkte. Dit bevat die jongste ontwikkelings op hierdie gebied en verskeie variasies op meer tradisionele tegnieke. Uiteenlopende items soos keramiek- en porseleinbakke en -koppies, 'n portefeuljetas, 'n duvetsloop en 'n toiletsitplek is met verskieie nuwe en aangepaste decoupage-tegnieke en -afwerkings versier. Tegnieke en afwerkings wat geillustreer word, sluit in servet-decoupage (respousse sowel as papiervlakwerk), decoupage op papier-macheen seep, illumineerwerk, en decoupage uit die natuur met geparste blomme en blare, skulpe en vere. Daar is 'n afdeling oor herwinning met decoupage en elke hoofstuk is propvol wenke oor hoe jy jou nuutgevonde vaardighede kan gebruik om 'n onbeperkte verskeidenheid items te versier.
Creative Fabric Painting by Gretha Louw is a book aimed at those fabric painters who have mastered the basic techniques and want to try something new and different! It guides the painter to experiment with the latest additives available on the market. More than half the book is made up of designs and motifs that are ideal to use on any type of fabric or item. These designs are clear and simple to use. They cover a wide variety of pictures including animals, flowers, faces and letters.
Hierdie boek is weer eens met die aansteeklike entoesiasme en humor geskryf deur Tracy Boomer en Deborah Morbin wat vir rekordverkope van albei hulle ander boeke gesorg het. Tracy en Debbie deel hierin die kennis wat hulle met uitvoerige eksperimentering opgedoen het, in die vorm van volledige aanwysings vir elk van die meer as 30 projekte.
Decoupage met servette bring jou so na aan kits-resultate as wat in hierdie handwerkvorm moontlik is en van die projekte kan binne enkele ure voltooi word.
Die boek is propvol nuttige wenke en inligting oor materiaal en tegnieke, wemel van innoverende en oorspronklike idees.
Die projekte is fyn uitgesoek om ’n groot verskeidenheid basismateriale in te sluit
Elke projek is geïllustreer met ’n pragtige volkleurfoto spesiaal vir die boek geneem
Wysigings en alternatiewe word voorgestel sodat jy unieke items kan skep
Projekte sluit papiervlakwerk en driedimensionele decoupage in.
Filled with fresh ideas for this evergreen craft, this book gives a modern take on a timeless pastime. The authors delight in sharing their secrets discovered over many years of hands-on painting and teaching.
new ideas on colour and colour mixing
invaluable advice on choosing fabric, design, paint and colours
a wide range of fabric painting techniques clearly explained
clear step-by-step photographs and instructions for over 50 projects
completely original designs with templates included
Maak unieke juwele en ander items van die groot verskeidenheid krale op die mark, met die gebruik van tegnieke soos basiese tou- en spiraalwerk, enkelstringwerk, baksteen- en peyote-steek, alles met verskeie toepassings en kombinasies. Al die ontwerpe is oorspronklik, en word met maklike aanwysings en stap-vir-stap foto's en lyntekeninge gedemonstreer.